EPISODE · Jul 7, 2016 · 1H 14M
Episode 64. - Jaco 'Snakehead' Venter
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Jaco Snakehead Venter is die drummer van Fokofpolisiekar en aKING. Hy kom kuier in die garage en gesels oor Fokofpolisiekar se album Swanesang se tien jaar anniversary vinyl wat nou net uitgekom het, sy belangstelling in photography, sy betrokkenheid op Jack Parow se nuwe travelprogram Dis Hoe Ons Rol en die business model agter FOKOF Lager – die official Fokofpolisiekar bier brand. Hierdie episode is geborg deur vhmusic.co.za en Kreefhotel by Oppikoppi.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 64. - Jaco 'Snakehead' Venter
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.