EPISODE · Jul 21, 2016 · 1H 19M
Episode 66. - Rudi en Arthur Dennis
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Rudi en Arthur Dennis is daai legendariese tweeling van die hardwerkendste en mees vreelose Afrikaanse rock band: AKKEDIS. Akkedis het ’n nuwe album uit – Onder Ou Tafelberg – maar voor ons oor daai album gesels moet ons eers uitvind hoe en waar die tweeling groot geword het en wat alles in die koshuise, army, studios en op die pad gebeur het. Geborg deur vhmusic.co.za, vhstudios.co.za, Kreefhotel en bongalong.co.za.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 66. - Rudi en Arthur Dennis
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.