EPISODE · Jul 15, 2025 · 55 MIN
Episode 7 - Dis nie jy nie dis Ick
from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen
In hierdie episode gesels Ricia en Mia oor die groot buzzword in dating - “ick” – daardie klein (of groot!) dingetjies wat skielik iemand minder aantreklik maak. Hulle deel hul eie “ick” lyste (moenie oordeel nie), en wonder of dit regverdig is om só kieskeurig te wees en hulle wonder hoe mense in “arranged marriages” verby “icks” kyk.Is dit oppervlakkig om “icks” te hê? Of is dit bloot ’n manier om grense te stel? Hulle delf ook in die vraag: Watse “icks” sou mense dalk van húlle hê? En wat verklap hierdie lysies regtig – meer oor die persoon wat dit ervaar, of die een wat dit ontlok?Kom join ons om te hoor hoe ons cringe, introspeksie doen en hopelik laat dit jou ‘n bietjie lag.Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 7 - Dis nie jy nie dis Ick
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.