EPISODE · Sep 29, 2017 · 1H 20M
EPISODE 7: IVOR SWARTZ
from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · host BOUWER BOSCH
Ivor Swartz is 'n jeugwerker in Johannesburg. Sy lewe en beroep is om 'n lig te wees maar hoe is mens 'n lig wanneer jy een van die donkerste verledes denkbaar het? Ivor was 15 jaar oud toe hy deel was van 'n bende en sy eie broer vermoor het. Hy moes vyf jaar tronk toe gaan en het daar ook skool klaar gemaak. Ons het 'n baie moeilike en eerlike gesprek gehad oor vergifnis, hoe hy God vandag sien teenoor die God wat deur die apartheid narratiewe aan hom gewys is. Ons het ook die idee ondersoek van God se hart teenoor God se woord en of die twee kan verskil. Ek hoop die gesprek beteken vir jou so baie soos wat dit vir my beteken het.
Embed this episode
NOW PLAYING
EPISODE 7: IVOR SWARTZ
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.