Episode 7: Twee vertel hoe Jesus se lyding hulle dieper geraak het episode artwork

EPISODE · Mar 31, 2024 · 37 MIN

Episode 7: Twee vertel hoe Jesus se lyding hulle dieper geraak het

from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman

Emeritus-prof Pieter Carstens van Pretoria wou in Februarie 2019 weens ’n terminale kankerdiagnose sy lewe waardig afeindig. Hy wou dit doen met bystanddood by die Dignitas-kliniek in Switserland soos wat Carol de Swardt van George (ook gediagnoseer met aggressiewe velkanker) vroeër vanjaar gedoen het. Toe gebeur in sy woorde “net ’n wonderwerk”. Danksy ‘n toe nog redelik nuwe kankermedikasie is sy gewas op sy kop genees. Nou gebruik hierdie kenner in kriminele en mediese reg sy tweede kans op lewe om te kyk hoe hy vir ander iets goeds kan doen. So gesels hy ook graag oor sy belewenis omdat so baie mense vrae het rondom bystanddood of genadedood. Carel van der Merwe is 53 en in sy eerste pos as medeleraar by NG Moedergemeente Worcester. Hy het met Le Roux Schoeman van Kerkbode gesels oor sy kronkelpad van mega-melkstal tot op die kansel.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 31, 2024

Embed this episode

Ready to play

Episode 7: Twee vertel hoe Jesus se lyding hulle dieper geraak het

0:00 37:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kerkbode Kollig?

This episode is 37 minutes long.

When was this Kerkbode Kollig episode published?

This episode was published on March 31, 2024.

Can I download this Kerkbode Kollig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!