EPISODE · Sep 15, 2016 · 2H 1M
Episode 74. - Schalk van der Merwe
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Dr Schalk van der Merwe is daai veteraan bassist met die brains vir Billygoat, Bed on Bricks, Delta Blue, Gerald Clark en Karen Zoid – en daai is maar net ’n paar van die acts saam met wie hy al gewerk het op sy intimiderende CV. Schalk gee ook klas by die Universiteit van Stellenbosch waar hy onlangs sy Ph.D. studie voltooi het oor die geskiedenis en die interaksie tussen politieke gebeure en populêre musiek met spesifieke verwysing na opgeneemde Afrikaanse musiek oor die laaste 115 jaar. Hy kom kuier in die garage en ons gesels oor alles. Geborg deur VHmusic.co.za
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 74. - Schalk van der Merwe
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m