EPISODE · Sep 22, 2016 · 1H 52M
Episode 75. - Werner Smit
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Werner Smit is ’n self-proclaimed IT-laaitie wat way te veel videos as kind gekyk het op Ladismith waar hy en Willim saam groot geword het. Werner is ’n goeie voorbeeld van ’n ou wat gereeld die comfort zone mould van sy 8 to 5 job in IT breek om sy passions te pursue. Hy en Willim reminisce oor die destydse videowinkel-culture van Ladismith, daai Kaapse kinders, Werner se eerste jobs en hoe hy eventually ’n befokte Afrikaanse band begin het – SKUIM – en toe sommer ook ’n stand-up comedian geword het. Geborg deur VHMUSIC.CO.ZA
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 75. - Werner Smit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m