EPISODE · Mar 3, 2023 · 1H 3M
EPISODE 78: MAUDE SANDHAM (AKTRISE)
from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · host BOUWER BOSCH
Die term "intimacy coordinating" is iets waarvan ek niks geweet het nie, maar dankie aan mense soos Maude Sandham wat kom gesels het op die podcast kon ons nou duidelikheid kry oor wat hierdie term en beroep behels. Maude is 'n storieverteller, aktrise en regisseur wat nog diep spore gaan trap in die vermaaklandskap van die wêreld. - Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons borg King Price Insuranc - click op hierdie link vir 'n gratis kwotasie - https://insurance.kingprice.co.za/narratief
Embed this episode
NOW PLAYING
EPISODE 78: MAUDE SANDHAM (AKTRISE)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.