EPISODE · Oct 20, 2016 · 1H 29M
Episode 79. - Jake Gunn
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Jake Gunn is die fancy stage persona van Jacques “Groenies” Groenewald van Brackenfell. Al het hy meer hare as Robert Plant, die conjoined body language van Keith Richards en Piet Botha – is hy nogsteeds een van ons mees unieke singer-songwriters en guitarists. Groenies vertel hoe hy leer kitaar speel het nadat hy sy rug in ’n rugby game gebreek het, die open mic aande by Plaasteater, sy confusing loopbaankeuses in die boukunde en hoe hy vir Piet Botha begin stalk het en toe sommer ook die band gejoin het. Hulle gesels ook oor die recording sessions van sy eerste album Triple Jack en eindig die show af met ’n live, acoustic performance van Jake Gunn se “Rosie” en Willim Welsyn se “Vêr Hiervandaan”.
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 79. - Jake Gunn
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m