Episode 8. - Dirk Ace (Deel 1 van 2) episode artwork

EPISODE · Jun 23, 2015 · 1H 7M

Episode 8. - Dirk Ace (Deel 1 van 2)

from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn

Dirk Ace kom kuier in die garage en ons kom nogal naby om ’n hele chunk van sy lifestory te cover. Beter bekend as “Dagga Dirk Uys” – die brein agter die Voëlvry Toer - is die res van sy CV nogal impressive. Hy’t Die Eerste Alternatiewe Afrikaanse Rock Konsert gereël in 1988, die Voëlvry Toer in 1989, Die Mystic Boer- en Droomrivier toer met Valiant Swart in 1992 en 1993, Die Heel Eerste Oppikoppi Band Weekend, die Danzer toer met Anton Goosen en die Elke Boemelaar se Droom toer met Koos Kombuis in 1994. Hierdie is maar net enkele toere in die late 80s en early 90s - nie eers te praat van al die produksies en feeste wat later op sy kerfstok verskyn nie. Die lys gaan aan en aan en aan en so ook die geskiedenis. Dirk het baie om te vertel. Ons begin by sy skooldae op Carolina, sy verhouding met sy pa, sy eerste paar jobs en sy dae in army. Daarna vat hy ons Bloemfontein toe waar hy as kampusradio DJ Die Eerste Alternatiewe Afrikaanse Rock Konsert begin reël – ’n voorbrand vir die kultuurbeweging wat eventueel die Voëlvry Toer sal word. Aan die einde van die interview kan jy pryse wen. Dus, luister klaar en kom Donderdag terug om deel twee met Dirk te luister. Hierdie episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 23, 2015

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 8. - Dirk Ace (Deel 1 van 2)

0:00 1:07:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of WAT Met Willim Welsyn Podcast?

This episode is 1 hour and 7 minutes long.

When was this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode published?

This episode was published on June 23, 2015.

Can I download this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!