Episode 8: #imagine en Pelgrimstog van Hoop se staproetes bied mense hoop episode artwork

EPISODE · Apr 7, 2024 · 30 MIN

Episode 8: #imagine en Pelgrimstog van Hoop se staproetes bied mense hoop

from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman

Tien jaar. Dit is hoe lank die #imagine-jeugkampe sowel as die Pelgrimstog van Hoop aan die gang is - altwee buitelugervarings wat vanuit die kerk ontstaan het. Tussen die meer as 2000 tieners uit sowat 212 dorpe van regoor die land en selfs uit Namibie, wat vanjaar se #imagine-kampe bygewoon het, was daar weer, soos elke jaar, kinders vir wie hierdie hulle eerste kamp ooit was. Ds Anriëtte de Ridder, een van die kampe se stigterslede vertel roerend hoe tieners vertel hierdie kampe is vir hulle meer as ’n geestelike ervaring. Dit gee hulle ook hoop. Die joernalis Erns Grundling hou van stap. Hierdie liefde deel hy met lesers en kykers ondermeer via sy Elders-reeks waarvoor hy besig is om ’n volgende reeks te maak oor ’n ’n skone, reuse-stap kuslangs vanaf Mosselbaai tot Kaap Agulhas.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 7, 2024

Embed this episode

Ready to play

Episode 8: #imagine en Pelgrimstog van Hoop se staproetes bied mense hoop

0:00 30:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kerkbode Kollig?

This episode is 30 minutes long.

When was this Kerkbode Kollig episode published?

This episode was published on April 7, 2024.

Can I download this Kerkbode Kollig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!