Episode 8 - Ons eerste gas - Tineke die dieetkundige episode artwork

EPISODE · Jul 29, 2025 · 1H 20M

Episode 8 - Ons eerste gas - Tineke die dieetkundige

from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen

In hierdie episode gesels ons met Tineke, ’n dieetkundige met ’n passie vir gesondheid en voeding. Ons leer haar eers bietjie beter ken en hoor van haar persoonlike reis tot in die wêreld van dieetkunde.Sy deel insiggewende feite oor wat haar beroep behels en gee ons ‘n kykie in die werklikhede van voeding – met spesiale fokus op dieet tydens swangerskap, die rol van voeding in borsmelk, en algemene gesondheidsmittesTineke gee praktiese raad oor hoe om ‘n gebalanseerde dieet te handhaaf en deel haar mening oor gewilde dieet-“hacks” en “crash diets”.Ons sluit af met ‘n vinnige “true or false”-rondte waarin Tineke klassieke wanpersepsies in die gesondheidswêreld uitklaar.Krediet aan Tineke Wilson, Dieetkundige.Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 29, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 8 - Ons eerste gas - Tineke die dieetkundige

0:00 1:20:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of EWE ANDERS 🎙️?

This episode is 1 hour and 20 minutes long.

When was this EWE ANDERS 🎙️ episode published?

This episode was published on July 29, 2025.

Can I download this EWE ANDERS 🎙️ episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!