EPISODE · Apr 3, 2023 · 1H 11M
EPISODE 80: WYNAND KOTZE AKA TOLLIE PARTON(AKTEUR & SKRYWER)
from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · host BOUWER BOSCH
Wynand Kotze verstaan wat dit is om die "underdog" in die lewe te wees en dit is wat ek dink in my opinie hom so goed maak in wat hy doen. Met jou rug teen die muur kan 'n mens net vorentoe gaan en Wynand is besig om, met die stories wat hy vertel en karakters wat hy vertol, Afrikaners en ons taal vorentoe te vat. Jy kan hom gerus op sosiale media gaan volg onder @Wynvirdiepynnnnn Baie dankie aan ons ongelooflike borg King Price Insurance - click op hierdie link vir 'n gratis kwotasie waar jy dalk net 'n ekstra paar rand kan spaar per maand - insurance.kingprice.co.za/narratief
Embed this episode
NOW PLAYING
EPISODE 80: WYNAND KOTZE AKA TOLLIE PARTON(AKTEUR & SKRYWER)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.