Episode 81. - Ernst van Dyk episode artwork

EPISODE · Nov 3, 2016 · 1H 20M

Episode 81. - Ernst van Dyk

from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn

Ernst van Dyk is gebore sonder bene en het as kind geleer loop met die hulp van ’n prostetiese houtbeen wat hy by die Rooikruis gekry het en kruiwae. Vandag, as wêreldberoemde marathon-rolstoelryer, hou Ernst die rekord vir die ou wat al 10 keer die Boston Marathon gewen het. Hy’t ook twee maande terug as handfietsryer geseëvier met ’n goue medalje by die 2016 Paralimpiese Spele in Rio – en hierdie is maar net enkele van sy vele prestasies. Ernst kom kuier in die garage en vertel waar dit alles begin het en die verhouding tussen pressure, roem en sukses. Turns out hy is nie net 'n medalje worsmasjien nie, maar ook 'n baie cool dude. 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 3, 2016

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 81. - Ernst van Dyk

0:00 1:20:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of WAT Met Willim Welsyn Podcast?

This episode is 1 hour and 20 minutes long.

When was this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode published?

This episode was published on November 3, 2016.

Can I download this WAT Met Willim Welsyn Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!