EPISODE · Nov 10, 2016 · 1H 46M
Episode 82. - Pierre-Arnold Theron
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Pierre-Arnold Theron was vir nege jaar die teatrale perkussiespeler in Mr Cat & The Jackal, hy’s ook die vibes manager by DPK op Stellenbosch, ’n klanktegnikus by die Konserwatorium en ’n akteur. Hy’t onlangs onder die naam Shakespierre ’n weeklikse vlog (video-blog) begin waar hy al sy missions document en deel met die wêreld. Gaan check dit uit by shakespierre.co.za. Ons gesels oor dit alles en meer. Gaan koop asb my krismis-special plaat op vhmusic.co.za.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 82. - Pierre-Arnold Theron
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.