EPISODE · Nov 24, 2016 · 1H 45M
Episode 84. - Peter Mitchell (Pietman)
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Peter Mitchell is die verhoognaam van Pietman Geldenhuys – daai ou agter ‘Die Skot’-karakter wat ook deesdae met stories boer op die gewilde kykNET-program Oppiestoep wat hy saam met Andries Vermeulen aanbied. Maar meer as dit is Pietman eintlik ’n musiekant en ’n singer-songwriter… Pietman is eintlik baie dinge, dus moes hy in die garage kom kuier sodat ons kan uitvind van al hierdie dinge wat Pietman is, was en maybe nog gaan wees. Maak jouself reg vir 'n paar mooi stories.
What this episode covers

NOW PLAYING
Episode 84. - Peter Mitchell (Pietman)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 5, 2025 ·50m
Oct 9, 2025 ·33m
Oct 3, 2025 ·40m
Sep 11, 2025 ·31m
Aug 27, 2025 ·39m
Aug 18, 2025 ·54m