Episode 85: Mia Kruger episode artwork

EPISODE · Aug 8, 2018 · 1H 1M

Episode 85: Mia Kruger

from Klipkouers · host Jacques Basson

Sy het grootgeword in Johannesburg, was van jongs af aangemoedig om te begroot, te spaar en so veel as moontlik te lees. Met haar pa as mentor en rolmodel is sy bekendgestel aan mense soos Warren Buffet en Benjamin Graham. Sy het aktuariële wetenskap gestudeer. As CFA het sy as mentor in die CFA internasionale intervarsity kompetisie gedien. As professionêle beleggers bestuur hulle die bates van drie en ‘n half miljard rand. Kom luister hul storie van internasionale afdrukke. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. Webwerf

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 8, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

Episode 85: Mia Kruger

0:00 1:01:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 1 minute long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on August 8, 2018.

Can I download this Klipkouers episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!