Episode 86: Chrisna van Rensburg episode artwork

EPISODE · Aug 15, 2018 · 1H 6M

Episode 86: Chrisna van Rensburg

from Klipkouers · host Jacques Basson

Chrisna van Rensburg is die oudste van 6 kinders en kom uit ‘n predikantshuis. Sy het in Mariental in die ou Suidwes-Afrika grootgeword. Haar passie vir boeke en Afrikaanse literatuur is aangesteek as klein dogtertjie by in haar Pa se biblioteek. Kakkerlak aanlyn boekwinkel is die grootste Afrikaanse boekwinkel in die land in privaat besit. Sy roem haar op goeie dienslewering en uit haar 15 000 boeke kan jy boeke vind wat ons nie meer vandag in gewone handel kry nie. Haar liefde vir kinderliteratuur, en kunstenaars maak hierdie vrou 'n lopende ensiklopedie en haar storie is bindend. Kom luister hoe hierdie entrepreneur uit 'n stokperdjie 'n winsgewende bedryf kom maak het. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. Webwerf

NOW PLAYING

Episode 86: Chrisna van Rensburg

0:00 1:06:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 6 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on August 15, 2018.

What is this episode about?

Chrisna van Rensburg is die oudste van 6 kinders en kom uit ‘n predikantshuis. Sy het in Mariental in die ou Suidwes-Afrika grootgeword. Haar passie vir boeke en Afrikaanse literatuur is aangesteek as klein dogtertjie by in haar Pa se biblioteek....

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!