EPISODE 86: MANDRI SUTHERLAND (AKTRISE & SKRYWER) episode artwork

EPISODE · Jul 25, 2023 · 1H 15M

EPISODE 86: MANDRI SUTHERLAND (AKTRISE & SKRYWER)

from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · host BOUWER BOSCH

Mandri Sutherland is ‘n aktrise, skrywer, en teatermaker. In die afgelope 2 jaar het Mandri die land verstom met haar een vrou vertoning; “Vrou Ens.” Mandri het besluit om nie langer vir goedkeuring te wag nie en haar teater stuk na mense se sitkamers, motorhuise en stoepe toe te vat – sy het die idee van ‘n “huiskonsert” ten volle aangegryp en gewys dat om stories te deel belangriker is as die plek waar jy die storie vertel. Mandri se verskeie karakters is ook te siene op haar gewilde sosiale media blaaie waar sy bekend staan as “Vroudrie”. As jy ooit ‘n video wat met “Hello Sussa” begin raak “swipe” – hou aan kyk want Mandri het ‘n manier om ‘n Afrikaanse tannie perfek vas te vang. Mandri hou van platform Crocs, see lug en haar fyn balans tussen spot, verstaan en respekteer maak seker sy vertel stories uit haar hart uit. Jy kan haar ook sien in die gewilde Magda Louw en die nuwe, opkomende reeks: Taktiek.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 25, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

EPISODE 86: MANDRI SUTHERLAND (AKTRISE & SKRYWER)

0:00 1:15:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of NARRATIEF MET BOUWER BOSCH?

This episode is 1 hour and 15 minutes long.

When was this NARRATIEF MET BOUWER BOSCH episode published?

This episode was published on July 25, 2023.

Can I download this NARRATIEF MET BOUWER BOSCH episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!