EPISODE 88: DUAN WANTY(AKTEUR & VERVAARDIGER) episode artwork

EPISODE · Sep 21, 2023 · 1H 21M

EPISODE 88: DUAN WANTY(AKTEUR & VERVAARDIGER)

from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH · host BOUWER BOSCH

Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in sy oë die industrie probeer aanvat. Al het hy al verkynings gemaak in meeste van ons geliefde sepies, het Duan uiteindelik by sy ware droom arriveer toe hy deelgeneem het aan die Tropika realiteits-kompetisie. Van daar af het hy besef hy kan al sy akteurs-kennis gebruik om ‘n indhouds-regisseur vir realiteits programme te word en so sy droom van storie verteller uit te leef. Ons gesels met Duan oor die opwindende nuwe KykNet realiteitsprogram: “Die Brug” en sy interessante werk agter die skerms, sy grootword jare in die Oos Moot, en hoe hy glo mens moet altyd die deur vir opkomende storievertellers oop hou. Duan se vervaardiger werk is te sien in die riller-komedie “Thrift tot die Dood” wat hierdie jaar by die Silwerskermfees premiere het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 21, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

EPISODE 88: DUAN WANTY(AKTEUR & VERVAARDIGER)

0:00 1:21:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of NARRATIEF MET BOUWER BOSCH?

This episode is 1 hour and 21 minutes long.

When was this NARRATIEF MET BOUWER BOSCH episode published?

This episode was published on September 21, 2023.

Can I download this NARRATIEF MET BOUWER BOSCH episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!