EPISODE · Jun 25, 2015 · 1H 31M
Episode 9. - Dirk Ace (Deel 2 van 2)
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Ek rant eers want... WAT? Ek het vanoggend 'n pa geword. Daarna continue my gesprek met die legendariese vader van die Voëlvry Toer. Vader. Ek is ook nou 'n vader. Anyway, ons gesels oor André le Toit (my seun se naam is André), Johannes Kerkorrel, Valiant Swart, Wingerd Rock, Trippy Grape Records, ens. Ek kan nie langer tik nie. Moet nou gaan. Way te opgewonde oor my laaitie. Luister gerus. Hierdie episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 9. - Dirk Ace (Deel 2 van 2)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.