EPISODE · Apr 14, 2024 · 13 MIN
Episode 9: 'Ek is nou genees van te gou opgee' - Red 'n plaas camino-stappers vertel
from Kerkbode Kollig · host Heléne Meissenheimer, Le Roux Schoeman
Kollig Episode 9: Wanneer geloof tekkies dra Kollig reis vandeesweek binneland toe. Karoo toe. DJ Muller van Kaapkerk se kommunikasiespan is saam. Hier op Victoria-Wes kry ons twee stories wat iets vertel van hoe geloof lyk wat hande en voete kry. Die Red n Plaas naam is welbekend. Vanjaar se caminostap vir hierdie Noord- Kaapse inisiatief was in die omgewing van Victoria-Wes. Kobus en Zelda Groenewald van die Laeveld vertel hoe hulle dié veeldagstap ervaar het. DJ Muller is ‘n dominee wat hou van stories vertel en mooi foto’s neem. Hy werk as inhoudskepper by Kaapkerk, die sinode van Wes-Kaapland se kommunikasiespan. Op Victoria-Wes het hy gesels met Lazarus Makwena wat hoof is van ‘n plaaslike NGO Genadeland. Tyd was min so hulle het sommer in Kerkstraat langs mekaar op die sypaadjie gaan sit.
Embed this episode
Ready to play
Episode 9: 'Ek is nou genees van te gou opgee' - Red 'n plaas camino-stappers vertel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.