Episode 9 - Instaskool episode artwork

EPISODE · Aug 12, 2025 · 56 MIN

Episode 9 - Instaskool

from EWE ANDERS 🎙️ · host Ricia Bester en Mia Knoesen

In dié episode scroll Ricia en Mia ‘n bietjie op Instagram – en kyk insiggewende videos en gesels oor “life hacks” en hoe moeilik dit soms is om te weet wat regtig waar is. Is alles net vir die likes, of is daar tog iets om van te leer? Hulle deel ook wat hulle wens hulle op skool geleer het – soos hoe om belasting te doen en n band om te ruil. Hulle debateer ook oor watter tipe skoolopvoeding hulle vir hulle kinders sal wil hê. Sit terug en ontdek saam met hulle watter lesse jy nie op die skoolbanke kry nie, maar dalk op jou feed!P.S. Mia het bietjie die kat aan die stert beet as dit kom by SSRI en Histamine. Hiermee meer akkurate inligting: SSRIs interfere met die afbreek van histamine (omdat SSRI ‘n sekere ensiem inhibeer)- wat beteken daar is meer histamine in die sisteem. Dit lei dan tot erger allergiese reaksies. Wel dit is wat ChatGPT sê.Follow ons op Instagram:Ewe Anders podcast: https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg== Ricia Bester:https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qrMia Knoesen:https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==Jou Afrikaans Podcast :)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 12, 2025

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Episode 9 - Instaskool

0:00 56:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of EWE ANDERS 🎙️?

This episode is 56 minutes long.

When was this EWE ANDERS 🎙️ episode published?

This episode was published on August 12, 2025.

What is this episode about?

In dié episode scroll Ricia en Mia ‘n bietjie op Instagram – en kyk insiggewende videos en gesels oor “life hacks” en hoe moeilik dit soms is om te weet wat regtig waar is. Is alles net vir die likes, of is daar tog iets om van te leer? Hulle deel...

Can I download this EWE ANDERS 🎙️ episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!