Episode 92: BizSkills episode artwork

EPISODE · Sep 26, 2018 · 1H 7M

Episode 92: BizSkills

from Klipkouers · host Jacques Basson

BizSkills fokus op bekostigbare deurlopende professionele ontwikkeling van opvoeders in Suid Afrika. Alle kursusse is geakkrediteer deur die Suid Afrikaanse Raad van Opvoeders (SACE) en BizSkills ondersteun skole om jaarlikse CPD punte van opvoeders te bereik. Meer as 1,500 opvoeders het reeds baat gevind by die program. Kursusse sluit in skolebemarking, sosiale media, leierskap en bestuur, emosionele intelligensie, kommunikasie, tegnologie in die klaskamer, werk-lewe balans, konflikoplossing en vele meer. Eienaars Darryl Weir en Dr Reaan Immelman gesels meer hieroor. Webwerf

NOW PLAYING

Episode 92: BizSkills

0:00 1:07:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 7 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on September 26, 2018.

What is this episode about?

BizSkills fokus op bekostigbare deurlopende professionele ontwikkeling van opvoeders in Suid Afrika. Alle kursusse is geakkrediteer deur die Suid Afrikaanse Raad van Opvoeders (SACE) en BizSkills ondersteun skole om jaarlikse CPD punte van opvoeders...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!