EPISODE · Feb 16, 2017 · 1H 33M
Episode 96. - Heine Van Der Walt
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Heine Van Der Walt aka Lord Wolmer is ’n multi-instrumentalist, die eerste Suid-Afrikaanse air guitar champion, die main-metal varkie in die band Boargazm en die jongste van die vier legendariese Van Der Walt-broers van Wolmer in Pretoria. Heine kom kuier in die garage en vertel vir Willim van al sy broers se bands, sy eie bands, die begin hulle backyard venue: Wolmer-Bush Lounge en hoe sy metal band Boargazm dit reg kry om internasionale toere af te pull.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 96. - Heine Van Der Walt
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.