EPISODE · Mar 1, 2017 · 1H 18M
Episode 98. - Chris DeWet Bornman
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Chris DeWet Bornman is die leadsinger en guitarist van die Cape Town-based hard rock band: Stoker. Sy broer Borrie is die bassist. Morgan O’Kennedy is die drummer en sy broer Redge is die ander guitarist. Dus is dit twee paar broers in een band. Chris kom kuier in die garage en gesels oor Stoker se nuwe album, hy en sy broer Borrie se kinderdae op Rawsonville, sy pa wat ’n adjunkhoof is by ’n verbeteringskool en die dae toe hy vir Dead Lucky gespeel het.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 98. - Chris DeWet Bornman
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.