EPISODE · Mar 9, 2017 · 1H 36M
Episode 99. - Izak du Plessis
from WAT Met Willim Welsyn Podcast · host Willim Welsyn
Izak du Plessis is ’n bekroonde joernalis, radio-omproeper en daai bekende stem wat jy elke weeksoggend kan hoor tussen 6:00 en 8:00 op RSG se gewilde nuusprogram Monitor. In ’n baie emosionele gesprek onthul Izak aan Willim hoe sy kinderdae, die ambivalente herrineringe van sy pa, die einde van ’n huwelik en sy stormagtige bedanking as ’n teologies verdwaalde predikant hom gelei het tot ’n loopbaan in radio en joernalistiek. Willim maak ook ’n groot aankondiging.
Embed this episode
NOW PLAYING
Episode 99. - Izak du Plessis
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.