Episode179: ”Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie episode artwork

EPISODE · Jan 23, 2024 · 55 MIN

Episode179: ”Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

from Klipkouers · host Jacques Basson

Ek het gesels met Roedolf van der Westhuizen, die Uitvoerende Hoof van Die MOS Inisiatief en Albert van Wyk oor entrepreneurskap. Ons het veral gesels oor Albert se televisiereeks op VIA "Maak my 'n Miljoenêr" Entrepreneur van die Jaar-kompetisie, waar Hoërskool kinders wat hul eie besighede bedryf, meegeding het om die gesogte titel. Gaan luister gerus ook na die nuwe podcast reeks, Pot Vol Kennis, wat ek saam met die MOS Inisiatief aangepak het. Ons help jou om op ’n ander manier te dink oor onderrig en die toekoms van onderrig. 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 23, 2024

Embed this episode

Ready to play

Episode179: ”Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

0:00 55:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 55 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on January 23, 2024.

Can I download this Klipkouers episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!