Erediens - 01 September 2024 episode artwork

EPISODE · Sep 1, 2024 · 36 MIN

Erediens - 01 September 2024

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: Nadia Muller Teks: Matteus 26:36-46 Tema: Die jaar van Jesus: Pyn Ons sien ’n dokter, drink ’n pil, ondergaan ’n operasie, of gaan vir fisioterapie – enigiets om fisiese pyn te vermy, te voorkom of te oorkom. En dan probeer ons dieselfde met emosionele pyn, maar ons besef gou dat die statistieke oor verslawing en depressie so skrikwekkend is omdat emosionele pyn nie so maklik geïgnoreer of vermy kan word nie. Jesus leer ons om eerlik in ons pyn voor God te wees, ons begeertes aan Hom bekend te maak, en Hom dan te vertrou dat pyn ook ’n goeie doel kan dien. Kyk asb. die video wanneer Nadia in die opname daarna verwys - VIDEO: https://youtu.be/YNCoU2FsrX8?si=7KkmXr3sMWcCHFh8 Video waarna Nadia verwys

Prediker: Nadia Muller Teks: Matteus 26:36-46 Tema: Die jaar van Jesus: Pyn Ons sien ’n dokter, drink ’n pil, ondergaan ’n operasie, of gaan vir fisioterapie – enigiets om fisiese pyn te vermy, te voorkom of te oorkom. En dan probeer ons dieselfde met emosionele pyn, maar ons besef gou dat die statistieke oor verslawing en depressie so skrikwekkend is omdat emosionele pyn nie so maklik geïgnoreer of vermy kan word nie. Jesus leer ons om eerlik in ons pyn voor God te wees, ons begeertes aan Hom bekend te maak, en Hom dan te vertrou dat pyn ook ’n goeie doel kan dien. Kyk asb. die video wanneer Nadia in die opname daarna verwys - VIDEO: https://youtu.be/YNCoU2FsrX8?si=7KkmXr3sMWcCHFh8

NOW PLAYING

Erediens - 01 September 2024

0:00 36:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 36 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on September 1, 2024.

What is this episode about?

Prediker: Nadia Muller Teks: Matteus 26:36-46 Tema: Die jaar van Jesus: Pyn Ons sien ’n dokter, drink ’n pil, ondergaan ’n operasie, of gaan vir fisioterapie – enigiets om fisiese pyn te vermy, te voorkom of te oorkom. En dan probeer ons dieselfde...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!