Erediens - 03 Augustus 2025 episode artwork

EPISODE · Aug 3, 2025 · 28 MIN

Erediens - 03 Augustus 2025

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: DJ Muller Teks: Rom. 8:35-39 Tema: “Welwese” is baie meer as ’n gevoel In ons lewens is daar seisoene waarin ons geweldige swaarkry beleef. Soms is hierdie seisoene ’n paar ure lank, ander kere hou dit vir jare aan. Dikwels word ons in hierdie tye lamgelê deur bekommernis, hartseer of woede. Om dan te dink oor welwese (to be well) is soos om jou hand uit te steek na die maan en te dink jy kan daaraan raak. Normaalweg is ons oorlewingsplan om die seisoen met sy storms uit te wag, maar is dit wat die Here van ons vra? MUSIEK: Provided to YouTube by Catapult Reservatory, LLC It Is Well with My Soul · Wintley Phipps Amazing Grace (The Best of Wintley Phipps) ℗ 2018 Discovery House Music Released on: 2018-10-01

NOW PLAYING

Erediens - 03 Augustus 2025

0:00 28:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 28 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on August 3, 2025.

What is this episode about?

Prediker: DJ Muller Teks: Rom. 8:35-39 Tema: “Welwese” is baie meer as ’n gevoel In ons lewens is daar seisoene waarin ons geweldige swaarkry beleef. Soms is hierdie seisoene ’n paar ure lank, ander kere hou dit vir jare aan. Dikwels word ons in...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!