Erediens - 05 Oktober 2025 episode artwork

EPISODE · Oct 5, 2025 · 22 MIN

Erediens - 05 Oktober 2025

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

PREDIKER: Nicolette Bester TEKS: 2 Timoteus 1:1-14 TEMA: Die roeping geskenk in jou hart en menswees In 2 Timoteus 1:9 lees ons: “Hy het ons verlos en geroep met ’n heilige roeping – nie op grond van ons dade nie, maar op grond van sy eie besluit en genade. Reeds van ewigheid af is dit in Christus Jesus aan ons geskenk.” (2020-vertaling) God het vir ons deur Christus ’n onoplosbare genadegawe geskenk – ’n roeping! Elkeen van ons ontvang ons eie roepingsverhaal. Hierdie verhaal is ’n lewenslange proses, en elkeen van ons se proses lyk anders. Maar God se liefde en genade bly dieselfde en onveranderlik daarin.

NOW PLAYING

Erediens - 05 Oktober 2025

0:00 22:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 22 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on October 5, 2025.

What is this episode about?

PREDIKER: Nicolette Bester TEKS: 2 Timoteus 1:1-14 TEMA: Die roeping geskenk in jou hart en menswees In 2 Timoteus 1:9 lees ons: “Hy het ons verlos en geroep met ’n heilige roeping – nie op grond van ons dade nie, maar op grond van sy eie besluit...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!