Erediens - 06 April 2025 episode artwork

EPISODE · Apr 6, 2025 · 30 MIN

Erediens - 06 April 2025

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: Nadia Muller Teks: Jesaja 43:19 Tema: “Kyk, Ek gaan iets nuuts doen. Kan julle dit nie besef nie?” Ons verlede vorm ’n belangrike deel van wie ons is. Dit gee konteks, identiteit en herinneringe. Waar jy vandaan kom, beïnvloed wie jy vandag is – maar dit hoef nie te bepaal waarheen jy oppad is nie. Te dikwels hou ons aan die verlede vas op ’n manier wat ons verhinder om God se nuwe drome vir ons lewe raak te sien. Ons verlang na wat was, of ons bly vasgevang in pyn, skuld of gemiste geleenthede. Maar God roep ons om opnuut te kyk. Hy is besig om iets nuuts te doen. Selfs al is dit nog nie duidelik nie – dit is besig om te groei. Ons word uitgenooi om ons verlede te eer, maar nie daarin vas te bly nie. Om met hoop en vertroue vorentoe te beweeg na die toekoms waaroor God vir ons droom. ’n Toekoms van lewe, van nuwe begin, van heling en hoop. Mag jy dit raaksien. Mag jy dit waag om saam met God vorentoe te beweeg.

NOW PLAYING

Erediens - 06 April 2025

0:00 30:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 30 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on April 6, 2025.

What is this episode about?

Prediker: Nadia Muller Teks: Jesaja 43:19 Tema: “Kyk, Ek gaan iets nuuts doen. Kan julle dit nie besef nie?” Ons verlede vorm ’n belangrike deel van wie ons is. Dit gee konteks, identiteit en herinneringe. Waar jy vandaan kom, beïnvloed wie jy...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!