Erediens - 07 September 2025 episode artwork

EPISODE · Sep 7, 2025 · 31 MIN

Erediens - 07 September 2025

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Psalm 1 TEMA: Gelukkig is die mens… Ons dink dikwels geluk is iets om na te streef. Ons hou dit in ons visier en dink: net nog daardie ding of prestasie gaan vir ons geluk bring. Tog voel dit soms of geluk soos ’n reënboog is – altyd net buite bereik. Psalm 1 herinner ons dat geluk nie gevang kan word nie, maar kom wanneer ons kies om anders te kyk en anders te leef as wat die wêreld vir ons voorskryf. Hier ontdek ons wat ’n mens regtig gelukkig maak.

NOW PLAYING

Erediens - 07 September 2025

0:00 31:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 31 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on September 7, 2025.

What is this episode about?

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Psalm 1 TEMA: Gelukkig is die mens… Ons dink dikwels geluk is iets om na te streef. Ons hou dit in ons visier en dink: net nog daardie ding of prestasie gaan vir ons geluk bring. Tog voel dit soms of geluk soos ’n...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!