EPISODE · Jun 9, 2024 · 33 MIN
Erediens - 09 Junie 2024
from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk
Prediker: Nadia Muller Teks: Mar. 9:42-50 Tema: Die Jaar van Jesus: Inklusiwiteit - God se inklusiwiteit begin in jouself. Ons praat vandag oor God se inklusiwiteit en hoe Hy elkeen roep om 'n lewe van heiligheid te lei, ongeag hul status of omstandighede. Jesus het mure afgebreek en mense ingelaat, al was hulle anders as Hy, en in Markus 9 vra Hy dat ons dit ook doen. Inklusiwiteit begin nie in die kerk of buite die kerk nie, en dit begin nie by ander mense nie. Inklusiwiteit begin by elkeen van ons. Ons word geroep om sout te wees-om skoon te maak, geur te gee en te genees deur in vrede met mekaar te leef, sodat ons 'n positiewe invloed in die wêreld kan hê en almal kan insuit in die koninkryk van God.
What this episode covers

NOW PLAYING
Erediens - 09 Junie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.