Erediens - 09 Maart 2025 episode artwork

EPISODE · Mar 9, 2025 · 30 MIN

Erediens - 09 Maart 2025

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: Nadia Muller Teks: Deuteronomium 26:1-11 Tema: Wat was, wat is en wat kom! Met die eerste week van Lydenstyd dink ons spesifiek aan die verlede, aan Jesus, en die verlossing wat Hy bewerkstellig het. Ons word herinner aan die dankbaarheid wat ons teenoor Hom voel. Ons bevind ons tans in ’n dankseisoen in die gemeente, en Nadia sal meer inligting hieroor deel tydens die aankondigings in die diens. In Deuteronomium hoor ons van dankoffers en oesoffers – en al doen ons dit nie meer op presies dieselfde manier as die Israeliete nie, leer ons steeds uit hulle getroue offers van danksegging aan God vir die verlede, hede en toekoms. Ons leer ook oor volslae vertroue in God. Ons altare is dalk nie meer van klip nie, maar ons kan steeds ons offers voor God bring. Hoe lyk ons altare en offers vandag?

NOW PLAYING

Erediens - 09 Maart 2025

0:00 30:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 30 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on March 9, 2025.

What is this episode about?

Prediker: Nadia Muller Teks: Deuteronomium 26:1-11 Tema: Wat was, wat is en wat kom! Met die eerste week van Lydenstyd dink ons spesifiek aan die verlede, aan Jesus, en die verlossing wat Hy bewerkstellig het. Ons word herinner aan die dankbaarheid...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!