Erediens - 10 Augustus 2025 episode artwork

EPISODE · Aug 10, 2025 · 32 MIN

Erediens - 10 Augustus 2025

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: Nicolette Bester Teks: Hebreërs 10:1-3; 8-18 Tema: Geloof wat volhard – wat beteken dit? Geloof – ’n woord wat ons so maklik gebruik maar tog so moeilik werklik kan begryp. ’n Ander verstaan kan wees “vertroue in God”. Die twee loop hand-aan-hand. As mense is ons geneig om te wil volhard in alles wat ons aanpak, ook in ons geloof. Ons stel ons eie ideale op en probeer ons uiterste bes om dit te realiseer. Maar die lewe bring draaie, swaaie en vreemde kinkels. Wat beteken dit vir daardie geloof wat ons so naby aan ons hart hou? Hoe verstaan God die geloof wat ons uitgiet? Op die einde van die dag is geloof daardie vertrouensverbond wat God met ons gesluit het – ’n geskenk wat onvervangbaar en onruilbaar is. Kom ontdek saam wat hierdie geskenk vir jou en my beteken.

NOW PLAYING

Erediens - 10 Augustus 2025

0:00 32:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 32 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on August 10, 2025.

What is this episode about?

Prediker: Nicolette Bester Teks: Hebreërs 10:1-3; 8-18 Tema: Geloof wat volhard – wat beteken dit? Geloof – ’n woord wat ons so maklik gebruik maar tog so moeilik werklik kan begryp. ’n Ander verstaan kan wees “vertroue in God”. Die twee loop...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!