Erediens - 12 Oktober 2025 episode artwork

EPISODE · Oct 12, 2025 · 37 MIN

Erediens - 12 Oktober 2025

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: DJ Muller Teks: Lukas 17:11–19 Tema: Jesus “on demand” Tien siekes word in ’n oomblik genees - maar net een van hulle snap wat regtig gebeur. Is hierdie tendens vandag nog waar? Draai ons na Jesus net wanneer ons Hom nodig het? ’n Verhouding met die enigste ware God kan mos nie net gebasseer wees op ’n ekonomie van “wat ek soek en wat ek in ruil daarvoor gee” nie. Ons kyk môre onder andere na “Kat en Hond Teologie”, die invloed van ’n verbruikersmentaliteit op ons geloof, en trek selfs die onlangse brief van die Gereformeerde Kerk in Nelspruit aan ’n onbetrokke lidmaat nader.

NOW PLAYING

Erediens - 12 Oktober 2025

0:00 37:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 37 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on October 12, 2025.

What is this episode about?

Prediker: DJ Muller Teks: Lukas 17:11–19 Tema: Jesus “on demand” Tien siekes word in ’n oomblik genees - maar net een van hulle snap wat regtig gebeur. Is hierdie tendens vandag nog waar? Draai ons na Jesus net wanneer ons Hom nodig het? ’n...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!