Erediens - 14 Julie 2024 episode artwork

EPISODE · Jul 14, 2024 · 18 MIN

Erediens - 14 Julie 2024

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: Nadia Muller Kategese: Tydens diens in saal Teks: Lukas 15:1-7 Tema: Die jaar van Jesus: Verlore skape Jesus vertel die gelykenis van die verlore skaap, waarin die herder 99 skape agterlaat om een verlore skaap te gaan soek. Hierdie gelykenis volg nadat die skrifgeleerdes hul ontevredenheid uitgespreek het omdat Jesus saam met sondaars kuier. Deur hierdie gelykenis probeer Jesus die diepgaande liefde en genade van God verduidelik, spesifiek gerig op diegene wat verlore is. Kom luister, dink en ervaar saam, terwyl ons ons verbeelding inspan om die volle betekenis hiervan te ontdek.

NOW PLAYING

Erediens - 14 Julie 2024

0:00 18:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 18 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on July 14, 2024.

What is this episode about?

Prediker: Nadia Muller Kategese: Tydens diens in saal Teks: Lukas 15:1-7 Tema: Die jaar van Jesus: Verlore skape Jesus vertel die gelykenis van die verlore skaap, waarin die herder 99 skape agterlaat om een verlore skaap te gaan soek. Hierdie...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!