Erediens - 16 Februarie 2025 episode artwork

EPISODE · Feb 16, 2025 · 23 MIN

Erediens - 16 Februarie 2025

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: Nadia Muller Teks: Jeremia 17:5-10 Tema: Die probleem van die hart, is die hart van die probleem Ons sê so maklik dat ons op die Here vertrou, maar as ’n mens kyk na die statistieke van mense wat sterf aan hartaanvalle, depressie en ander stresverwante siektes, besef ons dat ons dit dalk net sê – terwyl ons eintlik net op onsself staatmaak. God word maklik net ’n Sondagoggend-, Bybellees- en bid-God, in plaas van die Een op wie ons regtig daagliks vertrou. Ons gesels oor hoekom dit belangrik en nodig is om werklik op God te vertrou, en ons deel praktiese idees oor hoe ons dit in ons alledaagse lewe kan doen.

NOW PLAYING

Erediens - 16 Februarie 2025

0:00 23:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 23 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on February 16, 2025.

What is this episode about?

Prediker: Nadia Muller Teks: Jeremia 17:5-10 Tema: Die probleem van die hart, is die hart van die probleem Ons sê so maklik dat ons op die Here vertrou, maar as ’n mens kyk na die statistieke van mense wat sterf aan hartaanvalle, depressie en ander...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!