Erediens - 16 Junie 2024 episode artwork

EPISODE · Jun 16, 2024 · 30 MIN

Erediens - 16 Junie 2024

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: Nadia Muller Teks: Markus (Verskeie) Tema: Die Jaar van Jesus: Swaarkry en lyding Swaarkry en seerkry is onlosmaaklik deel van die lewe, en gaan dikwels gepaard met 'n bitter smaak in die mond en 'n oorvloed van "hoekom?" vrae. Deur Markus se oë gaan ons na Jesus se lewe en lyding kyk - 'n lyding wat lank voor die kruis reeds begin het. Ons hoop lê nie net in 'n God wat 'n kitsoplossing bied vir al ons probleme nie, maar in 'n God wat die chaos en pyn van die menswees werklik verstaan en binne ons seer teenwoordig is.

NOW PLAYING

Erediens - 16 Junie 2024

0:00 30:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 30 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on June 16, 2024.

What is this episode about?

Prediker: Nadia Muller Teks: Markus (Verskeie) Tema: Die Jaar van Jesus: Swaarkry en lyding Swaarkry en seerkry is onlosmaaklik deel van die lewe, en gaan dikwels gepaard met 'n bitter smaak in die mond en 'n oorvloed van "hoekom?" vrae. Deur...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!