Erediens - 21 April 2024 episode artwork

EPISODE · Apr 21, 2024 · 22 MIN

Erediens - 21 April 2024

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: DJ Muller Teks: Handelinge 4 Tema: Hoe lyk mense wat geroep is? In die kerklike jaar, staan die vierde Sondag van Pase as Goeie Herder-Sondag óf Roepingsondag (Vocation Sunday) bekend. Dit is die Sondag waartydens kerke regoor die wêreld fokus op die feit dat Christus, die Goeie Herder, mense roep – om in hul alledaagse lewe die Evangelie te verkondig en te beliggaam, maar ook om in die kerk te bedien. In hierdie opname fokus ons op die verrassende kenmerke van mense met ‘n roeping. VIDEO: Teologiestudente van Stellenbosch vertel oor hul roepings

Prediker: DJ Muller Teks: Handelinge 4 Tema: Hoe lyk mense wat geroep is? In die kerklike jaar, staan die vierde Sondag van Pase as Goeie Herder-Sondag óf Roepingsondag (Vocation Sunday) bekend. Dit is die Sondag waartydens kerke regoor die wêreld fokus op die feit dat Christus, die Goeie Herder, mense roep – om in hul alledaagse lewe die Evangelie te verkondig en te beliggaam, maar ook om in die kerk te bedien. In hierdie opname fokus ons op die verrassende kenmerke van mense met ‘n roeping.

NOW PLAYING

Erediens - 21 April 2024

0:00 22:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 22 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on April 21, 2024.

What is this episode about?

Prediker: DJ Muller Teks: Handelinge 4 Tema: Hoe lyk mense wat geroep is? In die kerklike jaar, staan die vierde Sondag van Pase as Goeie Herder-Sondag óf Roepingsondag (Vocation Sunday) bekend. Dit is die Sondag waartydens kerke regoor die wêreld...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!