Erediens - 23 Junie 2024 episode artwork

EPISODE · Jun 24, 2024 · 23 MIN

Erediens - 23 Junie 2024

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: DJ Muller Teks: Johannes 13 Tema: Die Jaar van Jesus: Diensbare leierskap Dit gaan nie so goed met die wêreld soos was ons wil hê dit moet gaan nie. Daar is oorloë, korrupsie, hongersnood, armoede en algemene verval. Lyk die wêreld dalk so omdat ons wag vir iemand anders om dinge beter te maak? Mis ons dalk belangrike geleenthede omdat ons met ons koppe in die wolke leef? Ons gesels Sondag oor hoe Jesus se dissipels 'n "crucial" geleentheid gemis het om diensbaar te wees. Ons kyk veral na hoe Jesus daarop reageer en daaroor voel.

NOW PLAYING

Erediens - 23 Junie 2024

0:00 23:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 23 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on June 24, 2024.

What is this episode about?

Prediker: DJ Muller Teks: Johannes 13 Tema: Die Jaar van Jesus: Diensbare leierskap Dit gaan nie so goed met die wêreld soos was ons wil hê dit moet gaan nie. Daar is oorloë, korrupsie, hongersnood, armoede en algemene verval. Lyk die wêreld dalk...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!