EPISODE · Jan 26, 2025 · 29 MIN
Erediens - 26 Januarie 2025
from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk
Prediker: Nadia Muller Teks: Psalm 19 Psalm 19 is ’n bekende Psalm wat soveel diep en mooi waarhede bevat. Om hierdie Psalm se boodskap ten volle te verstaan, delf ons dieper in die poësie van dié Psalm. Dit sal ons help om die wonderlike prentjie wat hierdie Psalm van God skets – as die Een wat alles insluit, alles weet, en almal ken – nog dieper te verstaan. Analise van Psalm 19
What this episode covers
Prediker: Nadia Muller Teks: Psalm 19 Psalm 19 is ’n bekende Psalm wat soveel diep en mooi waarhede bevat. Om hierdie Psalm se boodskap ten volle te verstaan, delf ons dieper in die poësie van dié Psalm. Dit sal ons help om die wonderlike prentjie wat hierdie Psalm van God skets – as die Een wat alles insluit, alles weet, en almal ken – nog dieper te verstaan.
NOW PLAYING
Erediens - 26 Januarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.