Erediens - 26 Mei 2024 episode artwork

EPISODE · May 26, 2024 · 38 MIN

Erediens - 26 Mei 2024

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

Prediker: DJ Muller Teks: Mat. 18:1-5 Tema: Kinders en kampioene: Wie's nou eintlik die wenners? In Matteus 18 lees ons van 'n paar gesprekke waartydens Jesus sy dissipels waardevolle lesse leer. Onder andere vra die dissipels Hom wie die belangrikste sal wees in die nuwe koninkryk. Jesus roep dan 'n kind nader en laat hom tussen hulle staan. " Só!" In die dissipels se verwysingsraamwerk is dit nie net 'n vreemde ding nie, maar eintlik kontroversieel. Wat bedoel Jesus daarmee? Is Hy ernstig? Hoe lyk dit wanneer ons dan soos kinders word? Kan 'n mens dit nog in 2024 bekostig om só te wees?

NOW PLAYING

Erediens - 26 Mei 2024

0:00 38:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 38 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on May 26, 2024.

What is this episode about?

Prediker: DJ Muller Teks: Mat. 18:1-5 Tema: Kinders en kampioene: Wie's nou eintlik die wenners? In Matteus 18 lees ons van 'n paar gesprekke waartydens Jesus sy dissipels waardevolle lesse leer. Onder andere vra die dissipels Hom wie die...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!