EPISODE · Jun 17, 2025 · 8 MIN
Ernst Swart, die publisiteitsghoeroe
from Driesestig · host RSG
Ernst Swart wou homself aanvanklik in die advertensiewêreld begewe, maar het bitter gou uitgevind dit laat nie sy hart vinniger klop nie. Toe beland hy per toeval in die media en toe ook in die TV-bedryf. Hy vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe hy 'n werk waaroor hy gaande was in Johannesburg by 'n gewilde sepie, gelos het om sy suster tydens haar kankerreis in die Moederstad te gaan ondersteun. Op die ou end het hy nooit teruggegaan Johannesburg toe nie. Hy vertel van sy werk as publisiteitsghoeroe en hoe hy ego’s hanteer.
NOW PLAYING
Ernst Swart, die publisiteitsghoeroe
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jan 19, 2022 ·5m