EPISODE · Jul 29, 2026 · 14 MIN
Fabian Nathan - He is SO good
from Radio Pulpit · host Wynand & Janine
Nadat hy jare lank teen dwelmverslawing gestry het, het hy op die badkamervloer gelê en na asem gesnak. Terwyl hy gestik het en op die punt was om te sterf, het hy 'n eenvoudige Sondagskoolgebed onthou wat gewys het na die Een wat asem gee. In sy oomblik van desperaatheid het hy die Naam bo alle name aangeroep en onverdiende guns ontvang van die God van tweede kanse. Sy nuwe lied se naam "He is so good." Good News Time
Embed this episode
NOW PLAYING
Fabian Nathan - He is SO good
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.