FBI kyk na sekuriteit by geleenthede na Trump-skietery episode artwork

EPISODE · Apr 28, 2026 · 0 MIN

FBI kyk na sekuriteit by geleenthede na Trump-skietery

from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1

FBI-direkteur Kash Patel sê hulle sal saam met plaaslike en federale wetstoepassers werk om lesse te leer uit Saterdag se voorval by die Withuis-korrespondente-dinee. Die 31-jarige Cole Tomas Allen is gearresteer nadat hy volgens berigte naby ʼn sekuriteitbeheerpunt in die Washington Hilton-hotel se voorportaal begin skiet het terwyl die dinee daar aangebied is. Patel het aan Fox News gesê ʼn volledige ondersoek is aan die gang om seker te maak dat geleenthede in die toekoms veilig is:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 28, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

FBI kyk na sekuriteit by geleenthede na Trump-skietery

0:00 0:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kosmos 94.1?

This episode is 0 minutes long.

When was this Kosmos 94.1 episode published?

This episode was published on April 28, 2026.

Can I download this Kosmos 94.1 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!