Fenomenale talent te siene in “Annie en Helen” op die Vrystaat Kunstefees verhoog episode artwork

EPISODE · Jul 9, 2025 · 4 MIN

Fenomenale talent te siene in “Annie en Helen” op die Vrystaat Kunstefees verhoog

from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM

‘n Stryd om oorlewing ontvou rondom die eetkamertafel waar Annie Sullivan en Hellen Keller mekaar ontmoet in 1887. Vervaardiger van die produksie “Anne en Helen”, Pedro Kruger sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel oor die uitdagings van gebare taal op die verhoog, die intense verhaal en 13-jarige wat gehore landswyd na hul asems laat snak. OFM is ‘n trotse mediavennoot van die 25ste Vrystaat Kunstefees. Kaartjies beskikbaar by Webtickets.

NOW PLAYING

Fenomenale talent te siene in “Annie en Helen” op die Vrystaat Kunstefees verhoog

0:00 4:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Artbeat (Kunsteklop)?

This episode is 4 minutes long.

When was this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode published?

This episode was published on July 9, 2025.

What is this episode about?

‘n Stryd om oorlewing ontvou rondom die eetkamertafel waar Annie Sullivan en Hellen Keller mekaar ontmoet in 1887. Vervaardiger van die produksie “Anne en Helen”, Pedro Kruger sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel oor die...

Can I download this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!