EPISODE · Sep 19, 2022 · 2 MIN
Fokus is op inflasie (SA) en rentekoerse (VSA) hierdie week
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Selfs al sukkel ons met beurtkrag is inflasie en rentekoerse, hier en in die VSA hierdie week se belangrike ekonomiese nuus. Woensdag maak Statistieke Suid-Afrika Augustusmaand se verbruikersprys-inflasiesyfer bekend, en Dinsdag en Woensdag vergader die Amerikaanse Federale Reserwebank se opemarkkomitee. Albei gaan belangrike aanwysers wees van ons eie Monetêre Beleidskomittee se repokoersbesluit Donderdag. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Fokus is op inflasie (SA) en rentekoerse (VSA) hierdie week
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m