Fokus op die Einde episode artwork

EPISODE · Jan 7, 2024 · 2 MIN

Fokus op die Einde

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilippense 1:6 Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom. Wel, die eerste week van die jaar is amper verby. Sê my, wat is jou plan vir die tweede, die derde, die vierde week? En nog belangriker, wat dink jy is God se plan vir jou lewe?Dis nou 'n interessante vraag. Ons kan so besig raak met ons eie hoop en drome, dat dit nie eers in ons gedagtes opkom dat God ook hoop en drome vir ons lewens koester nie. Watter ouer het nie?Dink jy nie dat God baie hoop, drome en planne vir jou lewe het nie? Dink net wat Hy alles vir jou gedoen het: Hy het jou nie net geroep nie, Hy het jou vergewe deur die dood van Jesus aan die Kruis en deur sy opstanding uit die graf boonop vir jou 'n nuwe en ewige lewe geskenk. Die apostel Paulus skryf aan sy vriende in Filippi:Filippense 1:6 Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom.Ek wonder of ons nie in daardie een vers God se plan vir jou lewe ontdek het nie? Hy het inderdaad deur jou geloof in Jesus, ’n goeie werk in jou begin: Hy het jou na Homself geroep, Hy’t jou skoon gewas van jou sonde en jou met sy Heilige Gees, sy Teenwoordigheid wat in jou woon, gevul.En wat is sy plan? Om daardie wonderlike werk te voltooi. Om voort te gaan om jou te verfyn, jou te laat groei, en jou nog nader te trek deur die op- en afdraandes wat Hy vir jou lewe beplan het. Ja, om sy goeie en magtige werk in jou te voltooi, totdat jy tot in alle ewigheid in sy teenwoordigheid kan jubel.So, moenie deur allerhande dinge afgelei word nie. Hou jou oog op sy einddoel.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Filippense 1:6 Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom. Wel, die eerste week van die jaar is amper verby. Sê my, wat is jou plan vir die tweede, die derde, die vierde week? En nog belangriker, wat dink jy is God se plan vir jou lewe? Dis nou 'n interessante vraag. Ons kan so besig raak met ons eie hoop en drome, dat dit nie eers in ons gedagtes opkom ...

NOW PLAYING

Fokus op die Einde

0:00 2:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 7, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailFilippense 1:6 Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom. Wel, die eerste week van die jaar is amper verby. Sê my,...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!